Engels Lambertsbaai Info Links & Info Where To Eat Padkaart Besprekings
Slaapkamers
Sitkamer
Guestbook


Klaas Betjie is n volledig toegeruste kothuis met twee slaapkamers, sit/eetkamer met binnebraai, kombuis, badkamer en toesluitmotorhuis en baie karakter.


Die kothuis is vernoem na seker een van die bekendste vissers op die dorp, Klaas Valentyn - alom bekend as Klaas Betjie. Dit was vroëer die gebruik aan die Weskus om die naam van die man en die vrou bymekaar te voeg - vandaar die naam "Klaas Betjie"